Return to Index
En die HERE het vir my gesĂȘ: Gaan nog 'n keer, bemin 'n vrou wat bemin word deur haar vriend, maar wat owerspel bedrywe, net soos die HERE die kinders van Israel bemin, terwyl hulle hul tot ander gode wend en versot is op rosynekoeke.
Toe het ek haar vir my gekoop vir vyftien sikkels silwer en anderhalf homer gars.
En ek het aan haar gesĂȘ: Jy sal 'n lang tyd moet stilsit vir my, nie hoereer nie en aan geen man behoort nie; en so ook ek teenoor jou.
Want die kinders van Israel sal 'n lang tyd bly sit sonder koning en sonder vors en sonder slagoffer en sonder klippilare en sonder efod en huisgode.
Daarna sal die kinders van Israel hulle bekeer en die HERE hulle God soek en Dawid hulle koning, en met siddering aankom na die HERE en na sy goedheid in die laaste van die dae.
HTMLBible Software - Public Domain Software by johnhurt.com
Other Items are Available At These Sites:Geodesic Dome Kit Geodesic Dome GreenhouseGeodesic Dome HubsGeodesic Dome ConnectorsGeodesic Dome CalculatorGeodesic Chicken TractorAgridomesChicken Coop DomesGeodesic Chicken CoopGeodesic Dome PVCGeodesic Greenhouse PVCGeodesic Dome KitChristian IsraelParallel Greek New TestamentParallel Hebrew Old TestamentJohn HurtKJV Sacred Name BibleThe Speaking BibleGemini DomesGeodesic YurtGeo YurtHurt BrosGeo Chicken TractorGeodesic Chicken TractorTed R. WeilandPure Natural Sheep